"Stelsel-UI" "Battery kan binnekort afloop" "%s oor" "Kan nie deur USB laai nie" "Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het" "Skakel Batterybespaarder aan?" "Meer oor Batterybespaarder" "Skakel aan" "Skakel Batterybespaarder aan" "Outodraai skerm" "Gee %1$s toegang tot %2$s?" "Laat %1$s toe om by %2$s in te gaan?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang." "Gee %1$s toegang tot %2$s?" "Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?" "Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang." "Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?" "Geen geïnstalleerde programme werk met hierdie USB-toebehoorsel nie. Vind meer uit oor hierdie toebehoorsel by %1$s" "USB-toebehoorsel" "Sien" "Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is" "Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is" "Laat USB-ontfouting toe?" "Die rekenaar se RSA-sleutel-vingerafdruk is:\n%1$s" "Laat altyd toe van hierdie rekenaar af" "Laat toe" "USB-ontfouting word nie toegelaat nie" "Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie USB-ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik." "Laat draadlose ontfouting op hierdie netwerk toe?" "Netwerknaam (SSID)\n%1$s\n\nWi‑Fi-adres (BSSID)\n%2$s" "Laat altyd toe op hierdie netwerk" "Laat toe" "Draadlose ontfouting word nie toegelaat nie" "Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie draadlose ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik." "USB-poort is gedeaktiveer" "Die USB-poort is gedeaktiveer om jou toestel teen vloeistowwe en vuilgoed te beskerm en dit sal nie enige bykomstighede bespeur nie.\n\nJy sal ingelig word wanneer die USB-poort weer gebruik kan word." "USB-poort is geaktiveer om laaiers en bykomstighede te bespeur" "Aktiveer USB" "Kom meer te wete" "Skermkiekie" "Smart Lock is gedeaktiveer" "het \'n prent gestuur" "Stoor tans skermkiekie..." "Skermkiekie is gestoor" "Kon nie skermkiekie stoor nie" "Toestel moet ontsluit word voordat skermkiekie gestoor kan word" "Probeer weer skermkiekie neem" "Kan nie skermkiekie stoor nie" "Die program of jou organisasie laat nie toe dat skermkiekies geneem word nie" "Wysig" "Wysig skermkiekie" "Deel skermskoot" "Vang meer vas" "Maak skermkiekie toe" "Skermkiekievoorskou" "Bogrens %1$d persent" "Ondergrens %1$d persent" "Linkergrens %1$d persent" "Regtergrens %1$d persent" "Skermopnemer" "Verwerk tans skermopname" "Deurlopende kennisgewing vir \'n skermopnamesessie" "Begin opname?" "Terwyl dit opneem, kan die Android-stelsel enige sensitiewe inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word, vasvang. Dit sluit wagwoorde, betalinginligting, foto\'s, boodskappe en oudio in." "Neem oudio op" "Toesteloudio" "Klank vanaf jou toestel, soos musiek, oproepe en luitone" "Mikrofoon" "Toesteloudio en -mikrofoon" "Begin" "Neem tans skerm op" "Neem tans skerm en oudio op" "Wys raakgebare op skerm" "Stop" "Deel" "Skermopname is gestoor" "Tik om te bekyk" "Kon nie skermopname uitvee nie" "Kon nie skermopname begin nie" "Terug" "Tuis" "Kieslys" "Toeganklikheid" "Draai skerm" "Oorsig" "Kamera" "Foon" "Stembystand" "Beursie" "Ontsluit" "Toestel is gesluit" "Skandeer tans gesig" "Stuur" "maak foon oop" "maak stembystand oop" "maak kamera oop" "Kanselleer" "Bevestig" "Probeer weer" "Tik om stawing te kanselleer" "Probeer asseblief weer" "Soek tans jou gesig" "Gesig is gestaaf" "Bevestig" "Tik op Bevestig om te voltooi" "Gestaaf" "Gebruik PIN" "Gebruik patroon" "Gebruik wagwoord" "Verkeerde PIN" "Verkeerde patroon" "Verkeerde wagwoord" "Te veel verkeerde pogings.\nProbeer oor %d sekondes weer." "Probeer weer. Poging %1$d van %2$d." "Jou data sal uitgevee word" "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word." "As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word." "Te veel verkeerde pogings. Hierdie toestel se data sal uitgevee word." "Te veel verkeerde pogings. Hierdie gebruiker sal uitgevee word." "Te veel verkeerde pogings. Hierdie werkprofiel en sy data sal uitgevee word." "Maak toe" "Raak die vingerafdruksensor" "Vingerafdrukikoon" "Kan nie gesig herken nie. Gebruik eerder vingerafdruk." "Bluetooth gekoppel." "Batterypersentasie is onbekend." "Gekoppel aan %s." "Gekoppel aan %s." "Nie gekoppel nie." "Swerwing" "Af" "Vliegtuigmodus." "VPN aan." "Battery %d persent." "Battery %1$s persent, ongeveer %2$s oor gegrond op jou gebruik" "Battery laai tans, %d%%." "Sien alle kennisgewings" "TeleTypewriter geaktiveer." "Luitoestel-vibreer." "Luitoestel stil." "Kennisgewingskerm." "Vinnige instellings." "Sluitskerm." "Werksluitskerm" "Maak toe" "Wi-Fi afgeskakel." "Wi-Fi aangeskakel." "Vliegtuigmodus afgeskakel." "Vliegtuigmodus aangeskakel." "volkome stilte" "net wekkers" "Moenie Steur Nie." "Moenie Steur Nie is afgeskakel." "Moenie Steur Nie is aangeskakel." "Bluetooth." "Bluetooth aan." "Bluetooth afgeskakel." "Bluetooth aangeskakel." "Liggingverslaggewing afgeskakel." "Liggingverslaggewing aangeskakel." "Wekker gestel vir %s." "Meer tyd." "Minder tyd." "Flitslig afgeskakel." "Flitslig aangeskakel." "Kleuromkering afgeskakel." "Kleuromkering aangeskakel." "Mobiele warmkol afgeskakel." "Mobiele warmkol aangeskakel." "Uitsaai van skerm gestaak." "Databespaarder is afgeskakel." "Databespaarder is aangeskakel." "Skermhelderheid" "Mobiele data is laat wag" "Data is onderbreek" "Die datalimiet wat jy gestel het, is bereik. Jy gebruik nie meer mobiele data nie.\n\nAs jy voortgaan, kan heffings vir datagebruik geld." "Hervat" "Liggingversoeke aktief" "Sensors Af is aktief" "Verwyder alle kennisgewings." "+ %s" nog %s kennisgewings binne. nog %s kennisgewing binne. "Skerm is in landskapsoriëntasie gesluit." "Skerm is in portretoriëntasie gesluit." "Nageregkas" "Sluimerskerm" "Ethernet" "Moenie Steur Nie" "Bluetooth" "Geen saamgebinde toestelle beskikbaar nie" "%s batterykrag" "Oudio" "Kopstuk" "Invoer" "Gehoortoestelle" "Skakel tans aan …" "Outo-draai" "Outodraai skerm" "Ligging" "Kameratoegang" "Mikrofoontoegang" "Beskikbaar" "Geblokkeer" "Mediatoestel" "Gebruiker" "Wi-Fi" "Internet" "Netwerke is beskikbaar" "Netwerke is nie beskikbaar nie" "Geen Wi-Fi-netwerke beskikbaar nie" "Skakel tans aan …" "Skermuitsending" "Saai tans uit" "Onbenoemde toestel" "Geen toestelle beskikbaar nie" "Wi-Fi is nie gekoppel nie" "Helderheid" "Kleuromkering" "Meer instellings" "Gebruikerinstellings" "Klaar" "Maak toe" "Gekoppel" "Gekoppel, battery %1$s" "Koppel tans …" "Warmkol" "Skakel tans aan …" "Databespaarder is aan" %d toestelle %d toestel "Flitslig" "Kamera in gebruik" "Mobiele data" "Datagebruik" "Oorblywende data" "Oor die limiet" "%s gebruik" "%s-limiet" "%s waarskuwing" "Werkprogramme" "Aandbeligting" "Aan by sonsondergang" "Tot sonsopkoms" "Aan om %s" "Tot %s" "Donkertema" "Batterybespaarder" "Aan met sonsondergang" "Tot sonsopkoms" "Aan om %s" "Tot %s" "NFC" "NFC is gedeaktiveer" "NFC is geaktiveer" "Skermopname" "Begin" "Stop" "Deblokkeer toestelmikrofoon?" "Deblokkeer toestelkamera?" "Deblokkeer toestelkamera en mikrofoon?" "Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou mikrofoon te gebruik." "Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou kamera te gebruik." "Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou kamera of mikrofoon te gebruik." "Ander toestel" "Wissel oorsig" "Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers, herinneringe, geleenthede en bellers wat jy spesifiseer. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies." "Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies." "Pasmaak" "Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af. Jy sal steeds foonoproepe kan maak." "Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af." "Tik weer om oop te maak" "Tik weer" "Swiep op om oop te maak" "Druk om oop te maak" "Swiep op om weer te probeer" "Ontsluit om NFC te gebruik" "Hierdie toestel behoort aan jou organisasie" "Hierdie toestel behoort aan %s" "Hierdie toestel word verskaf deur %s" "Swiep vanaf ikoon vir foon" "Swiep vanaf ikoon vir stembystand" "Swiep vanaf ikoon vir kamera" "Totale stilte. Dit sal ook die skermlesers stilmaak." "Volkome stilte" "Net prioriteit" "Net wekkers" "Volkome\nstilte" "Net\nprioriteit" "Net\nwekkers" "%2$s • Laai tans draadloos • Vol oor %1$s" "%2$s • Laai tans • Vol oor %1$s" "%2$s • Laai tans vinnig • Vol oor %1$s" "%2$s • Laai tans stadig • Vol oor %1$s" "Wissel gebruiker" "Voeg gebruiker by" "Nuwe gebruiker" "Verwyder gas?" "Alle programme en data in hierdie sessie sal uitgevee word." "Verwyder" "Welkom terug, gas!" "Wiil jy jou sessie voortsit?" "Begin van voor af" "Ja, gaan voort" "Voeg nuwe gebruiker by?" "Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer." "Gebruikerlimiet is bereik" Jy kan tot %d gebruikers byvoeg. Net een gebruiker kan geskep word. "Verwyder gebruiker?" "Alle programme en data van hierdie gebruiker sal uitgevee word." "Verwyder" "%s sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto\'s, boodskappe en oudio wat jy speel." "Die diens wat hierdie funksie verskaf, sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of wat op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto\'s, boodskappe en oudio wat jy speel." "Begin opneem of uitsaai?" "Begin opneem of uitsaai met %s?" "Vee alles uit" "Bestuur" "Geskiedenis" "Nuut" "Stil" "Kennisgewings" "Gesprekke" "Vee alle stil kennisgewings uit" "Kennisgewings onderbreek deur Moenie Steur Nie" "Begin nou" "Geen kennisgewings nie" "Hierdie toestel word deur jou ouer bestuur" "Jou organisasie besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor" "%1$s besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor" "Hierdie toestel word verskaf deur %s" "Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan %1$s" "Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan %2$s" "Hierdie toestel behoort aan jou organisasie" "Hierdie toestel behoort aan %1$s" "Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan VPN\'e" "Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan VPN\'e" "Jou organisasie kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor" "%1$s kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor" "Jou IT-admin kan netwerkaktiwiteit op jou werkprofiel sien" "Netwerk kan gemonitor word" "Hierdie toestel is gekoppel aan VPN\'e" "Jou werkprofiel is gekoppel aan %1$s" "Jou persoonlike profiel is gekoppel aan %1$s" "Hierdie toestel is gekoppel aan %1$s" "Hierdie toestel word verskaf deur %s" "Toestelbestuur" "VPN" "Netwerkloginskrywing" "CA-sertifikate" "Bekyk beleide" "Bekyk kontroles" "Hierdie toestel behoort aan %1$s.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting." "%1$s kan dalk toegang kry tot data wat met hierdie toestel geassosieer word, programme bestuur, en hierdie toestel se instellings verander.\n\nKontak %2$s as jy enige vrae het." "Hierdie toestel behoort aan jou organisasie.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting." "Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word." "Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit in jou werkprofiel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word." "\'n Sertifikaatoutoriteit is op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word." "Jou administrateur het netwerkloginskrywing aangeskakel, wat verkeer op jou toestel monitor." "Jou administrateur het netwerkloglêers aangeskakel wat verkeer in jou werkprofiel monitor, maar nie in jou persoonlike profiel nie." "Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor." "Jy is gekoppel aan %1$s en %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor." "Jou werkprofiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor." "Jy persoonlike profiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor." " " "Maak VPN-instellings oop" "Hierdie toestel word deur jou ouer bestuur. Jou ouer kan inligting sien en bestuur soos die programme wat jy gebruik, jou ligging en jou skermtyd." "VPN" "Ontsluit gehou deur TrustAgent" "%1$s. %2$s" "Klankinstellings" "Gee outomaties mediaopskrifte" "Maak wenk oor onderskrifte toe" "Onderskrifteoorlegger" "aktiveer" "deaktiveer" "Program is vasgespeld" "Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Oorsig om dit te ontspeld." "Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Tuis om dit te ontspeld." "Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Swiep op en hou om te ontspeld." "Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Oorsig om dit te ontspeld." "Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Tuis om dit te ontspeld." "Persoonlike data (soos kontakte en e-posinhoud) kan toeganklik wees." "Kan vasgespelde program ander programme oopmaak." "Raak en hou die terug- en oorsigknoppie om hierdie program te ontspeld" "Raak en hou die terug- en tuisknoppie om hierdie program te ontspeld" "Swiep op en hou om hierdie program te ontspeld" "Het dit" "Nee, dankie" "Program is vasgespeld" "Program is ontspeld" "Bel" "Stelsel" "Lui" "Media" "Wekker" "Kennisgewing" "Bluetooth" "Dubbele multitoonfrekwensie" "Toeganklikheid" "Lui" "Vibreer" "Demp" "%1$s. Tik om te ontdemp." "%1$s. Tik om op vibreer te stel. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees." "%1$s. Tik om te demp. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees." "%1$s. Tik om op vibreer te stel." "%1$s. Tik om te demp." "Tik om luiermodus te verander" "demp" "ontdemp" "vibreer" "%s volumekontroles" "Oproepe en kennisgewings sal lui (%1$s)" "Stelsel-UI-ontvanger" "Statusbalk" "Stelsel-UI-demonstrasiemodus" "Aktiveer demonstrasiemodus" "Wys demonstrasiemodus" "Ethernet" "Wekker" "Beursie" "Stel op om vinniger, veiliger aankope met jou foon te doen" "Wys alles" "Voeg \'n kaart by" "Dateer tans op" "Ontsluit om te gebruik" "Kon nie jou kaarte kry nie; probeer later weer" "Sluitskerminstellings" "Werkprofiel" "Vliegtuigmodus" "Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie" "om %1$s" "op %1$s" "Kitsinstellings, %s." "Warmkol" "Werkprofiel" "Pret vir party mense, maar nie vir almal nie" "Stelsel-UI-ontvanger gee jou ekstra maniere om die Android-gebruikerkoppelvlak in te stel en te pasmaak. Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige uitreikings verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort." "Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige weergawes verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort." "Het dit" "Geluk! Stelsel-UI-ontvanger is by Instellings gevoeg" "Verwyder uit Instellings" "Verwyder Stelsel-UI-ontvanger uit Instellings en staak die gebruik van al sy kenmerke?" "Skakel Bluetooth aan?" "Jy moet Bluetooth aanskakel om jou sleutelbord aan jou tablet te koppel." "Skakel aan" "Kragkennisgewingkontroles" "Met kragkennisgewingkontroles kan jy \'n belangrikheidvlak van 0 tot 5 vir \'n program se kennisgewings stel. \n\n""Vlak 5"" \n- Wys aan die bokant van die kennisgewinglys \n- Laat volskermonderbreking toe \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 4"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 3"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n\n""Vlak 2"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n\n""Vlak 1"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n- Versteek van sluitskerm en statusbalk \n- Wys aan die onderkant van die kennisgewinglys \n\n""Vlak 0"" \n- Blokkeer alle kennisgewings van die program af" "Klaar" "Pas toe" "Skakel kennisgewings af" "Stil" "Verstek" "Outomaties" "Geen klank of vibrasie nie" "Geen klank of vibrasie nie en verskyn laer in gespreksafdeling" "Kan lui of vibreer op grond van fooninstellings" "Kan lui of vibreer op grond van fooninstellings. Gesprekke van %1$s af verskyn by verstek in \'n borrel." "Laat die stelsel bepaal of hierdie kennisgewing \'n klank moet maak of vibreer" "<b>Status:</b> Bevorder na Verstek" "<b>Status:</b> Gedegradeer na Stil" "<b>Status:</b> Hoër gegradeer" "<b>Status:</b> Laer gegradeer" "Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys" "Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, verskyn as \'n borrel" "Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, onderbreek Moenie Steur Nie" "Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, verskyn as \'n borrel, onderbreek Moenie Steur Nie" "Prioriteit" "%1$s steun nie gesprekskenmerke nie" "Hierdie kennisgewings kan nie gewysig word nie." "Hierdie groep kennisgewings kan nie hier opgestel word nie" "Instaanbediener-kennisgewing" "Alle %1$s-kennisgewings" "Sien meer" "Hierdie kennisgewing is outomaties deur die stelsel <b>na Verstek bevorder</b>." "Hierdie kennisgewing is outomaties deur die stelsel <b>na Stil gedegradeer</b>." "Hierdie kennisgewing is outomaties <b>hoër gegradeer</b> in jou skakering." "Hierdie kennisgewing is outomaties <b>laer gegradeer</b> in jou skakering." "Gee jou terugvoer aan die ontwikkelaar deur. Is dit korrek?" "Kennisgewingkontroles vir %1$s is oopgemaak" "Kennisgewingkontroles vir %1$s is toegemaak" "Meer instellings" "Pasmaak" "Wys borrel" "Verwyder borrels" "%1$s %2$s" "kennisgewingkontroles" "kennisgewing-sluimeropsies" "Herinner my" "Ontdoen" "Sluimer vir %1$s" %d uur %d uur %d minute %d minuut "Batterybespaarder" "Knoppie %1$s" "Home" "Back" "Op" "Af" "Links" "Regs" "Middel" "Tab" "Spasie" "Enter" "Backspace" "Play/Pause" "Stop" "Next" "Previous" "Rewind" "Fast Forward" "Page Up" "Page Down" "Delete" "Home" "End" "Insert" "Num Lock" "Syferpaneel %1$s" "Verwyder aanhegsel" "Stelsel" "Tuis" "Onlangs" "Terug" "Kennisgewings" "Kortpadsleutels" "Wissel sleutelborduitleg" "Programme" "Bystand" "Blaaier" "Kontakte" "E-pos" "SMS" "Musiek" "Kalender" "Moenie Steur Nie" "Volumeknoppieskortpad" "Battery" "Kopstuk" "Maak instellings oop" "Oorfone is gekoppel" "Kopstuk is gekoppel" "Databespaarder" "Databespaarder is aan" "Aan" "Af" "Onbeskikbaar" "Gedeaktiveer" "Navigasiebalk" "Uitleg" "Ekstra linksknoppie-tipe" "Ekstra regsknoppie-tipe" "Knipbord" "Sleutelkode" "Draaibevestiging, sleutelbordwisselaar" "Geen" "Normaal" "Kompak" "Na links" "Na regs" "Stoor" "Stel terug" "Knipbord" "Gepasmaakte navigasieknoppie" "Links-sleutelkode" "Regs-sleutelkode" "Links-ikoon" "Regs-ikoon" "Hou en sleep om teëls by te voeg" "Hou en sleep om teëls te herrangskik" "Sleep hierheen om te verwyder" "Jy moet minstens %1$d teëls hê" "Wysig" "Tyd" "Wys ure, minute en sekondes" "Wys ure en minute (verstek)" "Moenie hierdie ikoon wys nie" "Wys altyd persentasie" "Wys persentasie wanneer gelaai word (verstek)" "Moenie hierdie ikoon wys nie" "Wys laeprioriteit-kennisgewingikone" "Ander" "verwyder teël" "voeg teël aan einde by" "Skuif teël" "Voeg teël by" "Skuif na %1$d" "Voeg by posisie %1$d" "Posisie %1$d" "Teël is bygevoeg" "Teël is verwyder" "Kitsinstellingswysiger." "%1$s-kennisgewing: %2$s" "Maak instellings oop." "Maak kitsinstellings oop." "Maak kitsinstellings toe." "Aangemeld as %s" "kies gebruiker" "Geen internet nie" "Maak besonderhede oop." "Maak %s-instellings oop." "Wysig volgorde van instellings." "Aan/af-kieslys" "Bladsy %1$d van %2$d" "Sluitskerm" "Foon afgeskakel weens hitte" "Jou foon werk nou normaal.\nTik vir meer inligting" "Jou foon was te warm en dit het afgeskakel om af te koel. Jou foon werk nou normaal.\n\nJou foon kan dalk te warm word as jy:\n • Hulpbron-intensiewe programme (soos dobbel-, video- of navigasieprogramme) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou foon in hoë temperature gebruik" "Sien versorgingstappe" "Foon raak warm" "Sommige kenmerke is beperk terwyl foon afkoel.\nTik vir meer inligting" "Jou foon sal outomaties probeer om af te koel. Jy kan steeds jou foon gebruik, maar dit sal dalk stadiger wees.\n\nJou foon sal normaalweg werk nadat dit afgekoel het." "Sien versorgingstappe" "Trek laaier uit" "Kan nie hierdie toestel laai nie. Trek die kragprop uit, en wees versigtig, want die kabel kan warm wees." "Sien versorgingstappe" "Links-kortpad" "Regs-kortpad" "Links-kortpad ontsluit ook" "Regs-kortpad ontsluit ook" "Geen" "Begin %1$s" "Ander programme" "Sirkel" "Plus" "Minus" "Links" "Regs" "Kieslys" "%1$s-program" "Opletberigte" "Battery" "Skermkiekies" "Algemene boodskappe" "Berging" "Wenke" "Kitsprogramme" "%1$s loop tans" "Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is." "Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is. Tik om meer te wete te kom." "Programinligting" "Gaan na blaaier" "Mobiele data" "%1$s%2$s" "%1$s, %2$s" "Wi-Fi is af" "Bluetooth is af" "Moenie Steur Nie is af" "\'n Outomatiese reël (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel." "\'n Program (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel." "\'n Outomatiese reël of program het Moenie Steur Nie aangeskakel." "Programme wat op die agtergrond loop" "Tik vir besonderhede oor battery- en datagebruik" "Skakel mobiele data af?" "Jy sal nie deur %s toegang tot data of die internet hê nie. Internet sal net deur Wi-Fi beskikbaar wees." "jou diensverskaffer" "Instellings kan nie jou antwoord verifieer nie omdat \'n program \'n toestemmingversoek verberg." "Laat %1$s toe om %2$s-skyfies te wys?" "– Dit kan inligting van %1$s af lees" "– Dit kan handelinge binne %1$s uitvoer" "Laat %1$s toe om skyfies uit enige program te gebruik" "Laat toe" "Weier" "Tik om Batterybespaarder te skeduleer" "Skakel aan wanneer battery waarskynlik sal leegloop" "Nee, dankie" "Stort SysUI-hoop" "Programme gebruik tans jou %s." ", " " en " "Word tans gebruik deur %1$s" "Onlangs gebruik deur %1$s" "(werk)" "Oproep" "(deur %s)" "kamera" "ligging" "mikrofoon" "Titelloos" "Bystandmodus" "Vergrotingvenster" "Vergrotingvensterkontroles" "Zoem in" "Zoem uit" "Skuif op" "Skuif af" "Beweeg links" "Beweeg regs" "Vergrotingwisselaar" "Vergroot die hele skerm" "Vergroot \'n deel van die skerm" "Wissel" "Tik om toeganklikheidkenmerke oop te maak Pasmaak of vervang knoppie in Instellings.\n\n""Bekyk instellings" "Skuif knoppie na kant om dit tydelik te versteek" "Beweeg na links bo" "Beweeg na regs bo" "Beweeg na links onder" "Beweeg na regs onder" "Beweeg na rand en versteek" "Beweeg weg van rand en wys" "wissel" "Toestelkontroles" "Kies program om kontroles by te voeg" %s kontroles bygevoeg. %s kontrole bygevoeg. "Verwyder" "As gunsteling gemerk" "As gunsteling gemerk; posisie %d" "As gunsteling ontmerk" "gunsteling" "ontmerk as gunsteling" "Skuif na posisie %d" "Kontroles" "Kies kontroles om toegang vanaf Kitsinstellings te kry" "Hou en sleep om kontroles te herrangskik" "Alle kontroles is verwyder" "Veranderinge is nie gestoor nie" "Sien ander programme" "Kontroles kon nie gelaai word nie. Gaan die %s-program na om seker te maak dat die programinstellings nie verander het nie." "Versoenbare kontroles is nie beskikbaar nie" "Ander" "Voeg by toestelkontroles" "Voeg by" "Voorgestel deur %s" "Toestel is gesluit" "PIN bevat letters of simbole" "Verifieer %s" "Verkeerde PIN" "Voer PIN in" "Probeer \'n ander PIN" "Bevestig verandering vir %s" "Swiep om meer te sien" "Laai tans aanbevelings" "Media" "Versteek hierdie mediasessie?" "Die huidige mediasessie kan nie versteek word nie." "Maak toe" "Hervat" "Instellings" "%1$s deur %2$s speel tans vanaf %3$s" "%1$s van %2$s" "Speel" "Maak %1$s oop" "Speel %1$s deur %2$s vanaf %3$s" "Speel %1$s vanaf %2$s" "Onaktief, gaan program na" "Nie gekry nie" "Kontrole is nie beskikbaar nie" "Kon nie by %1$s ingaan nie. Gaan die %2$s-program na om seker te maak dat die kontrole steeds beskikbaar is en dat die programinstellings nie verander het nie." "Maak program oop" "Kan nie status laai nie" "Fout, probeer weer" "Voeg kontroles by" "Wysig kontroles" "Voeg uitvoere by" "Groep" "1 toestel gekies" "%1$d toestelle gekies" "(ontkoppel)" "Kon nie koppel nie. Probeer weer." "Bind nuwe toestel saam" "Bounommer" "Bounommer is na knipbord gekopieer." "Maak gesprek oop" "Gespreklegstukke" "Tik op \'n gesprek om dit by jou tuisskerm te voeg" "Jou onlangse gesprekke sal hier verskyn" "Prioriteitgesprekke" "Onlangse gesprekke" "%1$s dae gelede" "1 week gelede" "2 weke gelede" "Meer as 1 week gelede" "Meer as 2 weke gelede" "Verjaarsdag" "Dit is %1$s se verjaarsdag" "Verjaar binnekort" "Dit is binnekort %1$s se verjaarsdag" "Herdenking" "Dit is %1$s se herdenking" "Deel tans ligging" "%1$s deel tans ligging" "Nuwe storie" "%1$s het \'n nuwe storie gedeel" "Kyk tans" "Luister tans" "Speel tans" "Vriende" "Kom klets vanaand!" "Inhoud sal binnekort verskyn" "Gemiste oproep" "%d+" "Sien onlangse boodskappe, gemiste oproepe en statusopdaterings" "Gesprek" "Onderbreek deur Moenie Steur nie" "%1$s het \'n boodskap gestuur: %2$s" "%1$s het \'n prent gestuur" "%1$s het \'n statusopdatering: %2$s" "Beskikbaar" "Kon nie jou batterymeter lees nie" "Tik vir meer inligting" "Geen wekker nie" "Vingerafdruksensor" "staaf" "gaan by toestel in" "Gebruik vingerafdruk om oop te maak" "Stawing word vereis. Raak die vingerafdruksensor om te staaf." "Oproep aan die gang" "Mobiele data" "%1$s/%2$s" "Gekoppel" "Mobiele data sal nie outomaties koppel nie" "Geen verbinding nie" "Geen ander netwerke beskikbaar nie" "Geen netwerke beskikbaar nie" "Wi-fi" "Tik op \'n netwerk om te koppel" "Ontsluit om netwerke te bekyk" "Soek tans na netwerke …" "Kon nie aan netwerk koppel nie" "Wi-fi sal vir nou nie outomaties koppel nie" "Sien alles" "Ontkoppel Ethernet om netwerke te wissel" "Om toestelervaring te verbeter, kan programme en dienste steeds enige tyd na wi‑fi-netwerke soek, selfs wanneer wi‑fi af is. Jy kan dit in Wi-fi-opsporing-instellings verander. ""Verander" "Skakel vliegtuigmodus af" "Kies gebruiker"