"Stelsel-UI"
"Skakel Batterybespaarder aan?"
"Jy het %s batterykrag oor. Batterybespaarder skakel Donkertema aan, beperk agtergrondaktiwiteit en vertraag kennisgewings."
"Batterybespaarder skakel Donkertema aan, beperk agtergrondaktiwiteit en vertraag kennisgewings."
"%s oor"
"Kan nie deur USB laai nie"
"Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het"
"Skakel Batterybespaarder aan?"
"Meer oor Batterybespaarder"
"Skakel aan"
"Skakel aan"
"Nee, dankie"
"Outodraai skerm"
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Laat %1$s toe om by %2$s in te gaan?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang."
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?"
"Opneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel opneem. As jy %1$s met hierdie toestel gebruik, kan dit verhinder dat jy oproepe, kennisgewings en wekkers hoor."
"As jy %1$s met hierdie toestel gebruik, kan dit verhinder dat jy oproepe, kennisgewings en wekkers hoor."
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Hanteer %2$s met %1$s?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?\nOpneemtoestemming is nie aan hierdie program verleen nie, maar dit kan oudio deur hierdie USB-toestel vasvang."
"Hanteer %2$s met %1$s?"
"Geen geïnstalleerde programme werk met hierdie USB-toebehoorsel nie. Vind meer uit oor hierdie toebehoorsel by %1$s"
"USB-toebehoorsel"
"Sien"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"Die rekenaar se RSA-sleutel-vingerafdruk is:\n%1$s"
"Laat altyd toe van hierdie rekenaar af"
"Laat toe"
"USB-ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie USB-ontfouting aanskakel nie. Skakel na ’n admingebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"Wil jy die stelseltaal na %1$s verander?"
"\'n Ander toestel het versoek om die stelseltaal te verander"
"Verander taal"
"Hou huidige taal"
"Laat draadlose ontfouting op hierdie netwerk toe?"
"Netwerknaam (SSID)\n%1$s\n\nWi‑Fi-adres (BSSID)\n%2$s"
"Laat altyd toe op hierdie netwerk"
"Laat toe"
"Draadlose ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie draadlose ontfouting aanskakel nie. Skakel na ’n admingebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"USB-poort is gedeaktiveer"
"Die USB-poort is gedeaktiveer om jou toestel teen vloeistowwe en vuilgoed te beskerm en dit sal nie enige bykomstighede bespeur nie.\n\nJy sal ingelig word wanneer die USB-poort weer gebruik kan word."
"USB-poort is geaktiveer om laaiers en bykomstighede te bespeur"
"Aktiveer USB"
"Kom meer te wete"
"Skermkiekie"
"Hou Ontsluit is gedeaktiveer"
"het \'n prent gestuur"
"Stoor tans skermkiekie..."
"Stoor tans skermskoot in werkprofiel …"
"Skermkiekie is gestoor"
"Kon nie skermkiekie stoor nie"
"Toestel moet ontsluit word voordat skermkiekie gestoor kan word"
"Probeer weer skermkiekie neem"
"Kan nie skermkiekie stoor nie"
"Die program of jou organisasie laat nie toe dat skermkiekies geneem word nie"
"Die neem van skermskote word deur jou IT-admin geblokkeer"
"Wysig"
"Wysig skermkiekie"
"Deel skermskoot"
"Vang meer vas"
"Maak skermkiekie toe"
"Maak werkprofielboodskap toe"
"Skermkiekievoorskou"
"Bogrens %1$d persent"
"Ondergrens %1$d persent"
"Linkergrens %1$d persent"
"Regtergrens %1$d persent"
"Gestoor in %1$s in die werkprofiel"
"Lêers"
"%1$s het hierdie skermskoot bespeur."
"%1$s en ander oop apps het hierdie skermskoot bespeur."
"Voeg by nota"
"Skermopnemer"
"Verwerk tans skermopname"
"Deurlopende kennisgewing vir \'n skermopnamesessie"
"Begin opneem?"
"Terwyl jy opneem, het Android toegang tot enigiets wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Terwyl jy ’n app opneem, het Android toegang tot enigiets wat in daardie app gewys of gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Begin opneem"
"Neem oudio op"
"Toesteloudio"
"Klank vanaf jou toestel, soos musiek, oproepe en luitone"
"Mikrofoon"
"Toesteloudio en -mikrofoon"
"Begin"
"Neem tans skerm op"
"Neem tans skerm en oudio op"
"Wys raakgebare op skerm"
"Stop"
"Deel"
"Skermopname is gestoor"
"Tik om te bekyk"
"Kon nie skermopname stoor nie"
"Kon nie skermopname begin nie"
"Bekyk tans volskerm"
"Swiep van bo af as jy wil uitgaan."
"Het dit"
"Terug"
"Tuis"
"Kieslys"
"Toeganklikheid"
"Draai skerm"
"Oorsig"
"Kamera"
"Foon"
"Stembystand"
"Wallet"
"QR-kodeskandeerder"
"Ontsluit"
"Toestel is gesluit"
"Skandeer tans gesig"
"Stuur"
"Kanselleer"
"Bevestig"
"Probeer weer"
"Tik om stawing te kanselleer"
"Probeer asseblief weer"
"Soek tans jou gesig"
"Gesig is gestaaf"
"Bevestig"
"Tik op Bevestig om te voltooi"
"Ontsluit met gesig"
"Ontsluit met gesig. Druk om voort te gaan."
"Gesig is herken. Druk om voort te gaan."
"Gesig is herken. Druk die ontsluitikoon om voort te gaan."
"Gestaaf"
"Kanselleer stawing"
"Gebruik PIN"
"Gebruik patroon"
"Gebruik wagwoord"
"Verkeerde PIN"
"Verkeerde patroon"
"Verkeerde wagwoord"
"Te veel verkeerde pogings.\nProbeer oor %d sekondes weer."
"Probeer weer. Poging %1$d van %2$d."
"Jou data sal uitgevee word"
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie toestel se data uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal hierdie gebruiker uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde patroon invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde PIN invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"As jy met jou volgende poging \'n verkeerde wagwoord invoer, sal jou werkprofiel en die data daarvan uitgevee word."
"Stel op"
"Nie nou nie"
"Dit word vereis om sekuriteit en werkverrigting te verbeter"
"Stel Vingerafdrukslot weer op"
"Vingerafdrukslot"
"Stel Vingerafdrukslot op"
"Om Vingerafdrukslot weer op te stel, sal jou huidige vingerafdrukprente en -modelle uitgevee word.\n\nSodra hulle uitgevee is, sal jy Vingerafdrukslot weer moet opstel as jy jou vingerafdruk wil gebruik om jou foon te ontsluit of te verifieer dat dit jy is."
"Om Vingerafdrukslot weer op te stel, sal jou huidige vingerafdrukprente en -model uitgevee word.\n\nSodra hulle uitgevee is, sal jy Vingerafdrukslot weer moet opstel as jy jou vingerafdruk wil gebruik om jou foon te ontsluit of te verifieer dat dit jy is."
"Kon nie Vingerafdrukslot opstel nie. Gaan na Instellings toe om weer te probeer."
"Stel Gesigslot weer op"
"Gesigslot"
"Stel Gesigslot op"
"Om Gesigslot weer op te stel, sal jou huidige gesigmodel uitgevee word.\n\nJy sal hierdie kenmerk weer moet opstel as jy jou gesig wil gebruik om jou foon te ontsluit."
"Kon nie Gesigslot opstel nie. Gaan na Instellings toe om weer te probeer."
"Raak die vingerafdruksensor"
"Druk die ontsluitikoon om voort te gaan"
"Kan nie gesig herken nie. Gebruik eerder vingerafdruk."
"Kan nie gesig herken nie"
"Gebruik eerder vingerafdruk"
"Gesigslot is onbeskikbaar"
"Bluetooth gekoppel."
"Batterypersentasie is onbekend."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Nie gekoppel nie."
"Swerwing"
"Af"
"Vliegtuigmodus."
"VPN aan."
"Battery %d persent."
"Battery is op %1$d persent; %2$s"
"Battery laai tans, %d%%."
"Battery is op %d persent; laaiproses is onderbreek om die battery te beskerm."
"Battery is op %1$d persent; %2$s, laaiproses is onderbreek om die battery te beskerm."
"Sien alle kennisgewings"
"TeleTypewriter geaktiveer."
"Luitoestel-vibreer."
"Luitoestel stil."
"Kennisgewingskerm."
"Vinnige instellings."
"Kitsinstellings en kennisgewingskerm."
"Sluitskerm."
"Werksluitskerm"
"Maak toe"
"volkome stilte"
"net wekkers"
"Moenie Steur Nie."
"Bluetooth."
"Bluetooth aan."
"Wekker gestel vir %s."
"Meer tyd."
"Minder tyd."
"Uitsaai van skerm gestaak."
"Skermhelderheid"
"Mobiele data is laat wag"
"Data is onderbreek"
"Die datalimiet wat jy gestel het, is bereik. Jy gebruik nie meer mobiele data nie.\n\nAs jy voortgaan, kan heffings vir datagebruik geld."
"Hervat"
"Liggingversoeke aktief"
"Sensors Af is aktief"
"Verwyder alle kennisgewings."
"+ %s"
"{count,plural, =1{nog # kennisgewing binne.}other{nog # kennisgewings binne.}}"
"Skerm is in landskapsoriëntasie gesluit."
"Skerm is in portretoriëntasie gesluit."
"Nageregkas"
"Sluimerskerm"
"Ethernet"
"Moenie Steur Nie"
"Bluetooth"
"Geen saamgebinde toestelle beskikbaar nie"
"%s batterykrag"
"Oudio"
"Kopstuk"
"Invoer"
"Gehoortoestelle"
"Skakel tans aan …"
"Outo-draai"
"Outodraai skerm"
"Ligging"
"Sluimerskerm"
"Kameratoegang"
"Mikrofoontoegang"
"Beskikbaar"
"Geblokkeer"
"Mediatoestel"
"Gebruiker"
"Wi-Fi"
"Internet"
"Netwerke is beskikbaar"
"Netwerke is nie beskikbaar nie"
"Geen Wi-Fi-netwerke beskikbaar nie"
"Skakel tans aan …"
"Skermuitsending"
"Saai tans uit"
"Onbenoemde toestel"
"Geen toestelle beskikbaar nie"
"Wi-Fi is nie gekoppel nie"
"Helderheid"
"Kleuromkering"
"Kleurregstelling"
"Lettergrootte"
"Bestuur gebruikers"
"Klaar"
"Maak toe"
"Gekoppel"
"Gekoppel, battery %1$s"
"Koppel tans …"
"Warmkol"
"Skakel tans aan …"
"Databespaarder is aan"
"{count,plural, =1{# toestel}other{# toestelle}}"
"Flitslig"
"Kamera in gebruik"
"Mobiele data"
"Datagebruik"
"Oorblywende data"
"Oor die limiet"
"%s gebruik"
"%s-limiet"
"%s waarskuwing"
"Werkprogramme"
"Onderbreek"
"Aandbeligting"
"Aan by sonsondergang"
"Tot sonsopkoms"
"Aan om %s"
"Tot %s"
"Donkertema"
"Batterybespaarder"
"Aan met sonsondergang"
"Tot sonsopkoms"
"Aan om %s"
"Tot %s"
"Aan met slaaptyd"
"Tot slaaptyd verby is"
"NFC"
"NFC is gedeaktiveer"
"NFC is geaktiveer"
"Skermopname"
"Begin"
"Stop"
"Eenhandmodus"
"Kontras"
"Standaard"
"Medium"
"Hoog"
"Deblokkeer toestelmikrofoon?"
"Deblokkeer toestelkamera?"
"Deblokkeer toestelkamera en mikrofoon?"
"Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou mikrofoon te gebruik."
"Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou kamera te gebruik."
"Dit deblokkeer toegang vir alle programme en dienste wat toegelaat word om jou kamera of mikrofoon te gebruik."
"Mikrofoon is geblokkeer"
"Kamera is geblokkeer"
"Die mikrofoon en kamera word geblokkeer"
"Om te deblokkeer, moet jy die privaatheidskakelaar op jou toestel na die Mikrofoon Aan-posisie toe beweeg om mikrofoontoegang toe te laat. Raadpleeg die toestel se handleiding om die privaatheidskakelaar op jou toestel te kry."
"Om te deblokkeer, moet jy die privaatheidskakelaar op jou toestel na die Kamera Aan-posisie toe beweeg om kameratoegang toe te laat. Raadpleeg die toestel se handleiding om die privaatheidskakelaar op jou toestel te kry."
"Om te deblokkeer, moet jy die privaatheidskakelaar op jou toestel na die deblokkeer-posisie toe beweeg om toegang toe te laat. Raadpleeg die toestel se handleiding om die privaatheidskakelaar op jou toestel te kry."
"Mikrofoon beskikbaar"
"Kamera beskikbaar"
"Mikrofoon en kamera beskikbaar"
"Mikrofoon is aangeskakel"
"Mikrofoon is afgeskakel"
"Mikrofoon is vir alle apps en dienste geaktiveer."
"Mikrofoontoegang is vir alle apps en dienste gedeaktiveer. Jy kan mikrofoontoegang aktiveer in Instellings > Privaatheid > Mikrofoon."
"Mikrofoontoegang is vir alle apps en dienste gedeaktiveer. Jy kan dit in Instellings > Privaatheid > Mikrofoon verander."
"Kamera is aangeskakel"
"Kamera is afgeskakel"
"Kamera is vir alle apps en dienste geaktiveer."
"Kameratoegang is vir alle apps en dienste gedeaktiveer."
"Aktiveer mikrofoontoegang in Instellings om die mikrofoonknoppie te gebruik."
"Maak Instellings oop"
"Ander toestel"
"Wissel oorsig"
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers, herinneringe, geleenthede en bellers wat jy spesifiseer. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Pasmaak"
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af. Jy sal steeds foonoproepe kan maak."
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af."
"Tik weer om oop te maak"
"Tik weer"
"Swiep op om oop te maak"
"Druk die onsluitikoon om oop te maak"
"Ontsluit met gesig. Swiep op om oop te maak."
"Ontsluit met gesig. Druk die ontsluitikoon om oop te maak."
"Ontsluit met gesig. Druk om oop te maak."
"Gesig is herken. Druk om oop te maak."
"Gesig is herken. Druk die ontsluitikoon om oop te maak."
"Ontsluit met gesig"
"Gesig is herken"
"Swiep op om weer te probeer"
"Swiep op om Gesigslot weer te probeer"
"Ontsluit om NFC te gebruik"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie"
"Hierdie toestel behoort aan %s"
"Hierdie toestel word verskaf deur %s"
"Swiep vanaf ikoon vir foon"
"Swiep vanaf ikoon vir stembystand"
"Swiep vanaf ikoon vir kamera"
"Totale stilte. Dit sal ook die skermlesers stilmaak."
"Volkome stilte"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome\nstilte"
"Net\nprioriteit"
"Net\nwekkers"
"%2$s • Laai tans draadloos • Vol oor %1$s"
"%2$s • Laai tans • Vol oor %1$s"
"%2$s • Laai tans vinnig • Vol oor %1$s"
"%2$s • Laai tans stadig • Vol oor %1$s"
"%2$s • Laai tans • Vol oor %1$s"
"Wissel gebruiker"
"aftrekkieslys"
"Alle programme en data in hierdie sessie sal uitgevee word."
"Welkom terug, gas!"
"Wiil jy jou sessie voortsit?"
"Begin van voor af"
"Ja, gaan voort"
"Gasmodus"
"Jy is in gasmodus"
\n\n"As ’n nuwe gebruiker bygevoeg word, sal gasmodus verlaat word en sal alle programme en data in die huidige gastesessie uitgevee word."
"Gebruikerlimiet is bereik"
"{count,plural, =1{Jy kan net een gebruiker skep.}other{Jy kan tot # gebruikers byvoeg.}}"
"Verwyder gebruiker?"
"Alle programme en data van hierdie gebruiker sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Begin opneem of uitsaai met %s?"
"%s sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto’s, boodskappe en oudio wat jy speel."
"Begin opneem of uitsaai?"
"Die diens wat hierdie funksie verskaf, sal toegang hê tot al die inligting wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word terwyl dit opneem of uitsaai. Dit sluit in inligting soos wagwoorde, betalingbesonderhede, foto’s, boodskappe en oudio wat jy speel."
"Hele skerm"
"’n Enkele app"
"Deel of neem ’n app op"
"Begin opneem of uitsaai met %s?"
"Wanneer jy deel, opneem of uitsaai, het %s toegang tot enigiets wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Wanneer jy ’n app deel, opneem of uitsaai, het %s toegang tot enigiets wat in daardie app gewys of gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Begin"
"%1$s het hierdie opsie gedeaktiveer"
"Begin uitsaai?"
"Wanneer jy uitsaai, het Android toegang tot enigiets wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Wanneer jy ’n app uitsaai, het Android toegang tot enigiets wat in daardie app gewys of gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Begin uitsaai"
"Begin deel?"
"Wanneer jy deel, opneem of uitsaai, het Android toegang tot enigiets wat op jou skerm sigbaar is of op jou toestel gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Wanneer jy ’n app deel, opneem of uitsaai, het Android toegang tot enigiets wat in daardie app gewys of gespeel word. Wees dus versigtig met dinge soos wagwoorde, betalingbesonderhede, boodskappe, foto’s, en oudio en video."
"Begin"
"Deling word onderbreek wanneer jy apps wissel"
"Deel eerder hierdie app"
"Skakel terug"
"Appwisselaar"
"Deur jou IT-admin geblokkeer"
"Skermskote is deur toestelbeleid gedeaktiveer"
"Vee alles uit"
"Bestuur"
"Geskiedenis"
"Nuut"
"Stil"
"Kennisgewings"
"Gesprekke"
"Vee alle stil kennisgewings uit"
"Kennisgewings onderbreek deur Moenie Steur Nie"
"Begin nou"
"Geen kennisgewings nie"
"Geen nuwe kennisgewings nie"
"Ontsluit om ouer kennisgewings te sien"
"Hierdie toestel word deur jou ouer bestuur"
"Jou organisasie besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"%1$s besit hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"Hierdie toestel word verskaf deur %s"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan die internet deur %1$s"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan die internet deur %2$s"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie en is gekoppel aan die internet deur VPN\'e"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s en is gekoppel aan die internet deur VPN\'e"
"Jou organisasie kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"%1$s kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"Jou IT-admin kan netwerkaktiwiteit op jou werkprofiel sien"
"Netwerk kan gemonitor word"
"Hierdie toestel is gekoppel aan die internet deur VPN\'e."
"Jou werkprogramme is deur %1$s aan die internet gekoppel"
"Jou persoonlike programme is gekoppel aan die internet deur %1$s"
"Toestel is gekoppel aan die internet deur %1$s"
"Hierdie toestel word verskaf deur %s"
"Toestelbestuur"
"VPN"
"Netwerkloginskrywing"
"CA-sertifikate"
"Bekyk beleide"
"Bekyk kontroles"
"Hierdie toestel behoort aan %1$s.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting."
"%1$s kan dalk toegang kry tot data wat met hierdie toestel geassosieer word, programme bestuur, en hierdie toestel se instellings verander.\n\nKontak %2$s as jy enige vrae het."
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie.\n\nJou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nKontak jou IT-admin vir meer inligting."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit in jou werkprofiel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"\'n Sertifikaatoutoriteit is op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou administrateur het netwerkloginskrywing aangeskakel, wat verkeer op jou toestel monitor."
"Jou administrateur het netwerkloglêers aangeskakel wat verkeer in jou werkprofiel monitor, maar nie in jou persoonlike profiel nie."
"Hierdie toestel is deur %1$s aan die internet gekoppel. Die VPN-verskaffer kan jou netwerkaktiwiteit sien, insluitend jou e-posse en blaaierdata."
"Hierdie toestel is deur %1$s aan die internet gekoppel. Jou IT-admin kan jou netwerkaktiwiteit sien, insluitend jou e-posse en blaaierdata."
"Hierdie toestel is gekoppel aan die internet deur %1$s en %2$s. Jou IT-admin kan jou netwerkaktiwiteit sien, insluitend jou e-posse en blaaierdata."
"Jou werkprogramme is gekoppel aan die internet deur %1$s. Jou IT-admin en VPN-verskaffer kan jou netwerkaktiwiteit in werkprogramme sien, insluitend jou e-posse en blaaierdata."
"Jou persoonlike programme is gekoppel aan die internet deur %1$s. Jou VPN-verskaffer kan jou netwerkaktiwiteit sien, insluitend jou e-posse en blaaierdata."
" "
"Maak VPN-instellings oop"
"Hierdie toestel word deur jou ouer bestuur. Jou ouer kan inligting sien en bestuur soos die programme wat jy gebruik, jou ligging en jou skermtyd."
"VPN"
"Ontsluit gehou deur TrustAgent"
"%1$s. %2$s"
"Klankinstellings"
"Gee outomaties mediaopskrifte"
"Maak wenk oor onderskrifte toe"
"Onderskrifteoorlegger"
"aktiveer"
"deaktiveer"
"Klank en vibrasie"
"Instellings"
"Volume is verlaag na ’n veiliger vlak"
"Oorfoonvolume was langer as wat aanbeveel word hoog"
"Oorfoonvolume het die veilige limiet vir hierdie week oorskry"
"Hou aan luister"
"Stel volume sagter"
"Program is vasgespeld"
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Tuis om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Swiep op en hou om te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Tuis om dit te ontspeld."
"Persoonlike data (soos kontakte en e-posinhoud) kan toeganklik wees."
"Vasgespelde program kan ander programme oopmaak."
"Raak en hou die terug- en oorsigknoppie om hierdie program te ontspeld"
"Raak en hou die terug- en tuisknoppie om hierdie program te ontspeld"
"Swiep op en hou om hierdie program te ontspeld"
"Het dit"
"Nee, dankie"
"Program is vasgespeld"
"Program is ontspeld"
"Bel"
"Stelsel"
"Lui"
"Media"
"Wekker"
"Kennisgewing"
"Bluetooth"
"Dubbele multitoonfrekwensie"
"Toeganklikheid"
"Lui"
"Vibreer"
"Demp"
"%1$s. Tik om te ontdemp."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om te demp. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel."
"%1$s. Tik om te demp."
"Tik om luiermodus te verander"
"demp"
"ontdemp"
"vibreer"
"%s volumekontroles"
"Oproepe en kennisgewings sal lui (%1$s)"
"Stelsel-UI-ontvanger"
"Statusbalk"
"Stelsel-UI-demonstrasiemodus"
"Aktiveer demonstrasiemodus"
"Wys demonstrasiemodus"
"Ethernet"
"Wekker"
"Wallet"
"Stel op om vinniger, veiliger aankope met jou foon te doen"
"Wys alles"
"Tik om oop te maak"
"Dateer tans op"
"Ontsluit om te gebruik"
"Kon nie jou kaarte kry nie; probeer later weer"
"Sluitskerminstellings"
"QR-kodeskandeerder"
"Dateer tans op"
"Werkprofiel"
"Vliegtuigmodus"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie"
"om %1$s"
"op %1$s"
"Warmkol"
"Werkprofiel"
"Pret vir party mense, maar nie vir almal nie"
"Stelsel-UI-ontvanger gee jou ekstra maniere om die Android-gebruikerkoppelvlak in te stel en te pasmaak. Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige uitreikings verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige weergawes verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Het dit"
"Geluk! Stelsel-UI-ontvanger is by Instellings gevoeg"
"Verwyder uit Instellings"
"Verwyder Stelsel-UI-ontvanger uit Instellings en staak die gebruik van al sy kenmerke?"
"Skakel Bluetooth aan?"
"Jy moet Bluetooth aanskakel om jou sleutelbord aan jou tablet te koppel."
"Skakel aan"
"Kragkennisgewingkontroles"
"Aan – gesiggegrond"
"Met kragkennisgewingkontroles kan jy \'n belangrikheidvlak van 0 tot 5 vir \'n program se kennisgewings stel. \n\n""Vlak 5"" \n- Wys aan die bokant van die kennisgewinglys \n- Laat volskermonderbreking toe \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 4"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 3"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n\n""Vlak 2"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n\n""Vlak 1"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n- Versteek van sluitskerm en statusbalk \n- Wys aan die onderkant van die kennisgewinglys \n\n""Vlak 0"" \n- Blokkeer alle kennisgewings van die program af"
"Klaar"
"Pas toe"
"Skakel kennisgewings af"
"Stil"
"Verstek"
"Outomaties"
"Geen klank of vibrasie nie"
"Geen klank of vibrasie nie en verskyn laer in gespreksafdeling"
"Kan lui of vibreer op grond van toestelinstellings"
"Kan lui of vibreer op grond van toestelinstellings. Gesprekke van %1$s af verskyn by verstek in ’n borrel."
"Laat die stelsel bepaal of hierdie kennisgewing \'n klank moet maak of vibreer"
"<b>Status:</b> Bevorder na Verstek"
"<b>Status:</b> Gedegradeer na Stil"
"<b>Status:</b> Hoër gegradeer"
"<b>Status:</b> Laer gegradeer"
"Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys"
"Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, verskyn as \'n borrel"
"Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, onderbreek Moenie Steur Nie"
"Word aan die bokant van gesprekskennisgewings en as \'n profielfoto op sluitskerm gewys, verskyn as \'n borrel, onderbreek Moenie Steur Nie"
"Prioriteit"
"%1$s steun nie gesprekskenmerke nie"
"Hierdie kennisgewings kan nie gewysig word nie."
"Oproepkennisgewings kan nie gewysig word nie."
"Hierdie groep kennisgewings kan nie hier opgestel word nie"
"Instaanbediener-kennisgewing"
"Alle %1$s-kennisgewings"
"Sien meer"
"Hierdie kennisgewing is outomaties deur die stelsel <b>na Verstek bevorder</b>."
"Hierdie kennisgewing is outomaties deur die stelsel <b>na Stil gedegradeer</b>."
"Hierdie kennisgewing is outomaties <b>hoër gegradeer</b> in jou skakering."
"Hierdie kennisgewing is outomaties <b>laer gegradeer</b> in jou skakering."
"Gee jou terugvoer aan die ontwikkelaar deur. Is dit korrek?"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is oopgemaak"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is toegemaak"
"Meer instellings"
"Pasmaak"
"Wys borrel"
"Verwyder borrels"
"%1$s "
"kennisgewingkontroles"
"kennisgewing-sluimeropsies"
"Herinner my"
"Ontdoen"
"Sluimer vir %1$s"
"{count,plural, =1{# uur}=2{# uur}other{# uur}}"
"{count,plural, =1{# minuut}other{# minute}}"
"Batterybespaarder"
"Knoppie %1$s"
"Home"
"Back"
"Op"
"Af"
"Links"
"Regs"
"Middel"
"Tab"
"Spasie"
"Enter"
"Backspace"
"Play/Pause"
"Stop"
"Next"
"Previous"
"Rewind"
"Fast Forward"
"Page Up"
"Page Down"
"Delete"
"Home"
"End"
"Insert"
"Num Lock"
"Syferpaneel %1$s"
"Verwyder aanhegsel"
"Stelsel"
"Tuis"
"Onlangs"
"Terug"
"Kennisgewings"
"Kortpadsleutels"
"Wissel sleutelborduitleg"
"Vee teks uit"
"Kortpaaie"
"Soek kortpaaie"
"Geen kortpaaie gevind nie"
"Stelsel"
"Invoer"
"Maak apps oop"
"Huidige app"
"Kry toegang tot kennisgewingskerm"
"Neem ’n volle skermskoot"
"Kry toegang tot lys met stelsel-/appkortpaaie"
"Terug: gaan terug na vorige staat (terugknoppie)"
"Kry toegang tot tuisskerm"
"Oorsig van oop apps"
"Beweeg deur onlangse apps (vorentoe)"
"Beweeg deur onlangse apps (terug)"
"Kry toegang tot lys met alle apps en soektogte (d.w.s., Search/Lanseerder)"
"Versteek en wys (weer) taakbalk"
"Kry toegang tot stelselinstellings"
"Kry toegang tot Google Assistent"
"Sluit skerm"
"Haal Notas-app op vir vinnige memo"
"Verrig veelvuldige stelseltake"
"Gaan by verdeelde skerm in met huidige app aan die regterkant"
"Gaan by verdeelde skerm in met huidige app aan die linkerkant"
"Skakel oor van verdeelde skerm na volskerm"
"Tydens verdeelde skerm: verplaas ’n app van een skerm na ’n ander"
"Invoer"
"Wissel invoertaal (volgende taal)"
"Wissel invoertaal (vorige taal)"
"Kry toegang tot emosiekone"
"Kry toegang tot steminvoer"
"Programme"
"Bystand"
"Blaaier (Chrome as verstek)"
"Kontakte"
"E-pos (Gmail as verstek)"
"SMS"
"Musiek"
"Kalender"
"Sakrekenaar"
"Maps"
"Moenie Steur Nie"
"Volumeknoppieskortpad"
"Battery"
"Kopstuk"
"Maak instellings oop"
"Oorfone is gekoppel"
"Kopstuk is gekoppel"
"Databespaarder"
"Databespaarder is aan"
"Aan"
"Af"
"Onbeskikbaar"
"kom meer te wete"
"Navigasiebalk"
"Uitleg"
"Ekstra linksknoppie-tipe"
"Ekstra regsknoppie-tipe"
- "Knipbord"
- "Sleutelkode"
- "Draaibevestiging, sleutelbordwisselaar"
- "Geen"
- "Normaal"
- "Kompak"
- "Na links"
- "Na regs"
"Stoor"
"Stel terug"
"Knipbord"
"Gepasmaakte navigasieknoppie"
"Links-sleutelkode"
"Regs-sleutelkode"
"Links-ikoon"
"Regs-ikoon"
"Hou en sleep om teëls by te voeg"
"Hou en sleep om teëls te herrangskik"
"Sleep hierheen om te verwyder"
"Jy moet minstens %1$d teëls hê"
"Wysig"
"Tyd"
- "Wys ure, minute en sekondes"
- "Wys ure en minute (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
- "Wys altyd persentasie"
- "Wys persentasie wanneer gelaai word (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
"Wys laeprioriteit-kennisgewingikone"
"Ander"
"verwyder teël"
"voeg teël aan einde by"
"Skuif teël"
"Voeg teël by"
"Skuif na %1$d"
"Voeg by posisie %1$d"
"Posisie %1$d"
"Teël is bygevoeg"
"Teël is verwyder"
"Kitsinstellingswysiger."
"%1$s-kennisgewing: %2$s"
"Maak instellings oop."
"Maak kitsinstellings oop."
"Maak kitsinstellings toe."
"Aangemeld as %s"
"kies gebruiker"
"Geen internet nie"
"Maak %s-instellings oop."
"Wysig volgorde van instellings."
"Aan/af-kieslys"
"Bladsy %1$d van %2$d"
"Sluitskerm"
"Sien versorgingstappe"
"Sien versorgingstappe"
"Prop jou toestel uit"
"Jou toestel word tans warm naby die laaipoort. Prop dit uit as dit aan ’n laaier of USB-bykomstigheid gekoppel is. Wees versigtig, aangesien die kabel dalk ook warm is."
"Sien versorgingstappe"
"Links-kortpad"
"Regs-kortpad"
"Links-kortpad ontsluit ook"
"Regs-kortpad ontsluit ook"
"Geen"
"Begin %1$s"
"Ander programme"
"Sirkel"
"Plus"
"Minus"
"Links"
"Regs"
"Kieslys"
"%1$s-program"
"Opletberigte"
"Battery"
"Skermkiekies"
"Kitsprogramme"
"Opstelling"
"Berging"
"Wenke"
"Kitsprogramme"
"%1$s loop tans"
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is."
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is. Tik om meer te wete te kom."
"Programinligting"
"Gaan na blaaier"
"Mobiele data"
"%1$s – %2$s"
"%1$s, %2$s"
"Wi-Fi is af"
"Bluetooth is af"
"Moenie Steur Nie is af"
"Moenie Steur Nie is aan"
"\'n Outomatiese reël (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Program (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Outomatiese reël of program het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"Programme wat op die agtergrond loop"
"Tik vir besonderhede oor battery- en datagebruik"
"Skakel mobiele data af?"
"Jy sal nie deur %s toegang tot data of die internet hê nie. Internet sal net deur Wi-Fi beskikbaar wees."
"jou diensverskaffer"
"Skakel weer oor na %s?"
"Mobiele data sal nie outomaties op grond van beskikbaarheid oorskakel nie"
"Nee, dankie"
"Ja, skakel oor"
"Instellings kan nie jou antwoord verifieer nie omdat \'n program \'n toestemmingversoek verberg."
"Laat %1$s toe om %2$s-skyfies te wys?"
"– Dit kan inligting van %1$s af lees"
"– Dit kan handelinge binne %1$s uitvoer"
"Laat %1$s toe om skyfies uit enige program te gebruik"
"Laat toe"
"Weier"
"Tik om Batterybespaarder te skeduleer"
"Skakel aan wanneer battery waarskynlik sal leegloop"
"Nee, dankie"
"Stort SysUI-hoop"
"In gebruik"
"Programme gebruik tans jou %s."
", "
" en "
"Word tans gebruik deur %1$s"
"Onlangs gebruik deur %1$s"
"(werk)"
"Oproep"
"(deur %s)"
"(%s)"
"(%1$s • %2$s)"
"kamera"
"ligging"
"mikrofoon"
"skermopname"
"Titelloos"
"Bystandmodus"
"Lettergrootte"
"Maak kleiner"
"Maak groter"
"Vergrotingvenster"
"Vergrotingvensterkontroles"
"Zoem in"
"Zoem uit"
"Skuif op"
"Skuif af"
"Beweeg links"
"Beweeg regs"
"Vermeerder vergrootglas se breedte"
"Verminder vergrootglas se breedte"
"Vermeerder vergrootglas se hoogte"
"Verminder vergrootglas se hoogte"
"Vergrotingwisselaar"
"Vergroot die hele skerm"
"Vergroot \'n deel van die skerm"
"Maak vergrotinginstellings oop"
"Maak vergrotinginstellings toe"
"Verlaat redigeermodus"
"Sleep hoek om grootte te verander"
"Laat diagonale rollees toe"
"Verander grootte"
"Verander vergrotingtipe"
"Beëindig grootteverandering"
"Boonste handvatsel"
"Linkerhandvatsel"
"Regterhandvatsel"
"Onderste handvatsel"
"Vergrotinginstellings"
"Vergrootglasgrootte"
"Zoem"
"Medium"
"Klein"
"Groot"
"Volskerm"
"Klaar"
"Wysig"
"Vergrootglasvensterinstellings"
"Tik om toeganklikheidkenmerke oop te maak Pasmaak of vervang knoppie in Instellings.\n\n""Bekyk instellings"
"Skuif knoppie na kant om dit tydelik te versteek"
"Ontdoen"
"%s-kortpad is verwyder"
"{count,plural, =1{# kortpad is verwyder}other{# kortpaaie is verwyder}}"
"Beweeg na links bo"
"Beweeg na regs bo"
"Beweeg na links onder"
"Beweeg na regs onder"
"Beweeg na rand en versteek"
"Beweeg weg van rand en wys"
"Verwyder"
"wissel"
"Toestelkontroles"
"Kies program om kontroles by te voeg"
"{count,plural, =1{# kontrole bygevoeg.}other{# kontroles bygevoeg.}}"
"Verwyder"
"Voeg %s by?"
"%s kan kies watter kontroles en inhoud hier gewys word."
"Verwyder kontroles vir %s?"
"As gunsteling gemerk"
"As gunsteling gemerk; posisie %d"
"As gunsteling ontmerk"
"gunsteling"
"ontmerk as gunsteling"
"Skuif na posisie %d"
"Kontroles"
"Kies toestelkontroles waartoe jy vinnig toegang wil kry"
"Hou en sleep om kontroles te herrangskik"
"Alle kontroles is verwyder"
"Veranderinge is nie gestoor nie"
"Sien ander programme"
"Herrangskik"
"Voeg kontroles by"
"Terug na wysiging"
"Kontroles kon nie gelaai word nie. Gaan die %s-program na om seker te maak dat die programinstellings nie verander het nie."
"Versoenbare kontroles is nie beskikbaar nie"
"Ander"
"Voeg by toestelkontroles"
"Voeg by"
"Verwyder"
"Voorgestel deur %s"
"Toestel is gesluit"
"Wys en beheer toestelle van sluitskerm af?"
"Jy kan vir jou eksterne toestelle kontroles op die sluitskerm byvoeg.\n\nJou toestelprogram kan jou dalk toelaat om sommige toestelle te beheer sonder om jou foon of tablet te ontsluit.\n\nJy kan enige tyd in Instellings veranderings maak."
"Beheer toestelle van sluitskerm af?"
"Jy kan sommige toestelle beheer sonder om jou foon of tablet te ontsluit. Jou toestelapp bepaal watter toestelle op dié manier beheer kan word."
"Nee, dankie"
"Ja"
"PIN bevat letters of simbole"
"Verifieer %s"
"Verkeerde PIN"
"Voer PIN in"
"Probeer \'n ander PIN"
"Bevestig verandering vir %s"
"Swiep om meer te sien"
"Probeer weer gesigstawing"
"Laai tans aanbevelings"
"Media"
"Versteek hierdie mediakontrole vir %1$s?"
"Die huidige mediasessie kan nie versteek word nie."
"Versteek"
"Hervat"
"Instellings"
"%1$s deur %2$s speel tans vanaf %3$s"
"%1$s van %2$s"
"%1$s loop tans"
"Speel"
"Onderbreek"
"Vorige snit"
"Volgende snit"
"Koppel tans"
"Speel"
"Maak %1$s oop"
"Speel %1$s deur %2$s vanaf %3$s"
"Speel %1$s vanaf %2$s"
"Vir jou"
"Ontdoen"
"Beweeg nader om op %1$s te speel"
"Beweeg nader aan %1$s om hier te speel"
"Speel tans op %1$s"
"Iets is fout. Probeer weer."
"Laai tans"
"tablet"
"Saai jou media uit"
"Saai tans %1$s uit"
"Onaktief, gaan program na"
"Nie gekry nie"
"Kontrole is nie beskikbaar nie"
"Kon nie by %1$s ingaan nie. Gaan die %2$s-program na om seker te maak dat die kontrole steeds beskikbaar is en dat die programinstellings nie verander het nie."
"Maak program oop"
"Kan nie status laai nie"
"Fout, probeer weer"
"Voeg kontroles by"
"Wysig kontroles"
"Voeg app by"
"Verwyder app"
"Voeg uitvoere by"
"Groep"
"1 toestel gekies"
"%1$d toestelle gekies"
"(ontkoppel)"
"Kan nie wissel nie. Tik om weer te probeer."
"Koppel ’n toestel"
"Maak die program oop om hierdie sessie uit te saai."
"Onbekende program"
"Hou op uitsaai"
"Beskikbare toestelle vir oudio-uitsette."
"Volume"
"%1$d%%"
"Luidsprekers en skerms"
"Voorgestelde toestelle"
"Stop jou gedeelde sessie om media na ’n ander toestel toe te skuif"
"Stop"
"Hoe uitsaai werk"
"Saai uit"
"Mense in jou omtrek met versoenbare Bluetooth-toestelle kan na die media luister wat jy uitsaai"
"Om na jou uitsending te luister, kan mense in die omtrek met versoenbare Bluetooth-toestelle jou QR-kode skandeer of jou uitsaainaam en -wagwoord gebruik"
"Uitsaainaam"
"Wagwoord"
"Stoor"
"Begin tans …"
"Kan nie uitsaai nie"
"Kan nie stoor nie. Probeer weer."
"Kan nie stoor nie."
"Gebruik minstens 4 karakters"
"Gebruik minder as %1$d karakters"
"Bounommer"
"Bounommer is na knipbord gekopieer."
"Maak gesprek oop"
"Gespreklegstukke"
"Tik op \'n gesprek om dit by jou tuisskerm te voeg"
"Jou onlangse gesprekke sal hier verskyn"
"Prioriteitgesprekke"
"Onlangse gesprekke"
"%1$s dae gelede"
"1 week gelede"
"2 weke gelede"
"Meer as 1 week gelede"
"Meer as 2 weke gelede"
"Verjaarsdag"
"Dit is %1$s se verjaarsdag"
"Verjaar binnekort"
"Dit is binnekort %1$s se verjaarsdag"
"Herdenking"
"Dit is %1$s se herdenking"
"Deel tans ligging"
"%1$s deel tans ligging"
"Nuwe storie"
"%1$s het \'n nuwe storie gedeel"
"Kyk tans"
"Luister tans"
"Speel tans"
"Vriende"
"Kom klets vanaand!"
"Inhoud sal binnekort verskyn"
"Gemiste oproep"
"%d+"
"Sien onlangse boodskappe, gemiste oproepe en statusopdaterings"
"Gesprek"
"Onderbreek deur Moenie Steur nie"
"%1$s het \'n boodskap gestuur: %2$s"
"%1$s het \'n prent gestuur"
"%1$s het \'n statusopdatering: %2$s"
"Beskikbaar"
"Kon nie jou batterymeter lees nie"
"Tik vir meer inligting"
"Geen wekker nie"
"voer skermslot in"
"Vingerafdruksensor"
"staaf"
"gaan by toestel in"
"Gebruik vingerafdruk om oop te maak"
"Stawing word vereis. Raak die vingerafdruksensor om te staaf."
"Oproep aan die gang"
"Mobiele data"
"%1$s/%2$s"
"Gekoppel"
"Tydelik gekoppel"
"Swak verbinding"
"Mobiele data sal nie outomaties koppel nie"
"Geen verbinding nie"
"Geen ander netwerke beskikbaar nie"
"Geen netwerke beskikbaar nie"
"Wi-fi"
"Tik op \'n netwerk om te koppel"
"Ontsluit om netwerke te bekyk"
"Soek tans na netwerke …"
"Kon nie aan netwerk koppel nie"
"Wi-fi sal vir nou nie outomaties koppel nie"
"Sien alles"
"Ontkoppel Ethernet om netwerke te wissel"
"Om toestelervaring te verbeter, kan programme en dienste steeds enige tyd na wi‑fi-netwerke soek, selfs wanneer wi‑fi af is. Jy kan dit in Wi-fi-opsporinginstellings verander. ""Verander"
"Skakel vliegtuigmodus af"
"%1$s wil die volgende teël by Kitsinstellings voeg"
"Voeg teël by"
"Moenie teël byvoeg nie"
"Kies gebruiker"
"{count,plural, =1{# app is aktief}other{# apps is aktief}}"
"Nuwe inligting"
"Aktiewe programme"
"Hierdie programme is aktief en werk, selfs wanneer jy hulle nie gebruik nie. Dit verbeter hul funksies, maar beïnvloed dalk ook batterylewe."
"Stop"
"Gestop"
"Klaar"
"Gekopieer"
"Van %1$s"
"Maak gekopieerde teks toe"
"Wysig gekopieerde teks"
"Wysig gekopieerde prent"
"Stuur na toestel in die omtrek"
"Tik om te bekyk"
"Teks is gekopieer"
"Prent is gekopieer"
"Inhoud is gekopieer"
"Knipbordredigeerder"
"Knipbord"
"Prentvoorskou"
"wysig"
"Voeg by"
"Bestuur gebruikers"
"Sleep na verdeelde skerm word nie vir hierdie kennisgewing gesteun nie"
"Wi‑fi onbeskikbaar"
"Prioriteitmodus"
"Wekker gestel"
"Kamera is af"
"Mikrofoon is af"
"Kamera en mikrofoon is af"
"Assistent luister"
"{count,plural, =1{# kennisgewing}other{# kennisgewings}}"
"%1$s, %2$s"
"Maak notas"
"Maak notas, %1$s"
"Uitsaai"
"Hou op om %1$s uit te saai?"
"As jy %1$s uitsaai of die uitvoer verander, sal jou huidige uitsending stop"
"Saai %1$s uit"
"Verander uitvoer"
"Onbekend"
"h:mm"
"kk:mm"
"Gee %s toegang tot alle toestelloglêers?"
"Gee eenmalige toegang"
"Moenie toelaat nie"
"Toestelloglêers teken aan wat op jou toestel gebeur. Apps kan hierdie loglêers gebruik om kwessies op te spoor en reg te stel.\n\nSommige loglêers bevat dalk sensitiewe inligting, en daarom moet jy net toegang tot alle toestelloglêers gee aan apps wat jy vertrou. \n\nHierdie app het steeds toegang tot sy eie loglêers as jy nie vir hierdie app toegang tot alle toestelloglêers gee nie. Jou toestelvervaardiger het dalk steeds toegang tot sommige loglêers of inligting op jou toestel."
"Kom meer te wete"
"Kom meer te wete by %s"
"Maak %1$s oop"
"Om die Wallet-app as ’n kortpad by te voeg, moet jy seker maak dat die app geïnstalleer is"
"Om die Wallet-app as ’n kortpad by te voeg, moet jy seker maak dat minstens een kaart bygevoeg is"
"Om die Home-app as ’n kortpad by te voeg, moet jy seker maak dat die app geïnstalleer is"
"• Minstens een toestel of toestelpaneel is beskikbaar"
"Kies ’n versteknotasapp om die notaneemkortpad te gebruik"
"Kies app"
"Raak en hou kortpad"
"Kanselleer"
"Wissel skerms nou"
"Ontvou foon"
"Wissel skerms?"
"Gebruik die agterste kamera vir hoër resolusie"
"Keer die foon om vir hoër resolusie"
"Voubare toestel word ontvou"
"Voubare toestel word omgekeer"
"%s batterykrag oor"
"Koppel jou stilus aan ’n laaier"
"Stilus se battery is amper pap"
"Videokamera"
"Kan nie van ’n persoonlike app af bel nie"
"Jou organisasie laat jou net toe om oproepe van werkapps af te maak"
"Skakel oor na werkprofiel"
"Installeer ’n werkfoonapp"
"Kanselleer"
"Pasmaak sluitskerm"
"Ontsluit om sluitskerm te pasmaak"
"Wi-fi is nie beskikbaar nie"
"Kamera is geblokkeer"
"Kamera en mikrofoon is geblokkeer"
"Mikrofoon is geblokkeer"
"Prioriteitmodus is aan"
"Assistent-aandag is aan"
"Stel versteknotasapp in Instellings"
"Installeer app"
"Mikrofoon en kamera"
"Onlangse appgebruik"
"Sien onlangse toegang"
"Klaar"
"Vou uit en wys opsies"
"Vou in"
"Maak hierdie app toe"
"%1$s is toegemaak"
"Bestuur diens"
"Bestuur toegang"
"Word gebruik deur foonoproep"
"Onlangs gebruik in foonoproep"
"Word gebruik deur %1$s"
"Onlangs gebruik deur %1$s"
"Word gebruik deur %1$s (%2$s)"
"Onlangs gebruik deur %1$s (%2$s)"
"Word gebruik deur %1$s (%2$s • %3$s)"
"Onlangs gebruik deur %1$s (%2$s • %3$s)"