"Herbelyn foon om vinniger te laai"
"Herbelyn foon om draadloos te laai"
"Die Android TV-toestel sal binnekort afskakel; druk \'n knoppie om dit aan te hou."
"Die toestel gaan binnekort afskakel; druk om dit aan te hou."
"Geen SIM in tablet nie."
"Geen SIM in foon nie."
"PIN-kodes stem nie ooreen nie"
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie tablet teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie foon teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie tablet sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie foon sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou tablet te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes."
"Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou foon te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes."
"Foon het afgeskakel weens hitte"
"Toestel het afgeskakel weens hitte"
"Tablet het afgeskakel weens hitte"
"Jou foon werk nou normaal.\nTik vir meer inligting"
"Jou toestel werk nou normaal.\nTik vir meer inligting"
"Jou tablet werk nou normaal.\nTik vir meer inligting"
"Jou foon was te warm en het afgeskakel om af te koel. Jou foon werk nou normaal.\n\nJou foon sal dalk te warm word as jy:\n • Hulpbronintensiewe apps (soos dobbel-, video- of navigasieapps) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou foon in hoë temperature gebruik"
"Jou toestel was te warm en het afgeskakel om af te koel. Jou toestel werk nou normaal.\n\nJou toestel sal dalk te warm word as jy:\n • Hulpbronintensiewe apps (soos dobbel-, video- of navigasieapps) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou toestel in hoë temperature gebruik"
"Jou tablet was te warm en het afgeskakel om af te koel. Jou tablet werk nou normaal.\n\nJou tablet sal dalk te warm word as jy:\n • Hulpbronintensiewe apps (soos dobbel-, video- of navigasieapps) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou tablet in hoë temperature gebruik"
"Foon word warm"
"Toestel word warm"
"Tablet word warm"
"Sommige kenmerke word beperk terwyl die foon besig is om af te koel.\nTik vir meer inligting"
"Sommige kenmerke word beperk terwyl die toestel besig is om af te koel.\nTik vir meer inligting"
"Sommige kenmerke word beperk terwyl die tablet besig is om af te koel.\nTik vir meer inligting"
"Jou foon sal outomaties probeer afkoel. Jy kan steeds jou foon gebruik, maar dit sal dalk stadiger werk.\n\nJou foon sal normaal werk nadat dit afgekoel het."
"Jou toestel sal outomaties probeer afkoel. Jy kan steeds jou toestel gebruik, maar dit sal dalk stadiger werk.\n\nJou toestel sal normaal werk nadat dit afgekoel het."
"Jou tablet sal outomaties probeer afkoel. Jy kan steeds jou tablet gebruik, maar dit sal dalk stadiger werk.\n\nJou tablet sal normaal werk nadat dit afgekoel het."
"Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die tablet."
"Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die toestel."
"Die vingerafdruksensor is op die aan/af-skakelaar. Dit is die plat knoppie langs die verhewe volumeknoppie aan die kant van die foon."
"Ontsluit jou foon vir meer opsies"
"Ontsluit jou tablet vir meer opsies"
"Ontsluit jou toestel vir meer opsies"
"Speel tans op hierdie foon"
"Speel tans op hierdie tablet"